Langs die kampvuur

NLU AgriBraai 2026 in April
Die gesogte braaikompetisie vir boereverenigings en sosiale spanne vind vanjaar vir die derde agtereenvolgende jaar op Gobabis plaas met die Sonop Boerevereniging wat verlede jaar as braaikampioene gekroon is.
Francoise Steynberg
As ek saans met my maats om die kampvuur sit, dan klop my hart van puur genot, lui die kampliedjie uit toeka se dae. Dít is die vrolike samesyn tussen, boere, vriende en vree
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-31

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer