Seekoeigetalle tuimel

Stropery by die Kavangorivier
Volgens 'n lodge-eienaar is die onlangse vlaag van stropers baie meer georganiseerd en aggressief.
Eliot Ipinge
Die seekoeibevolking by die Kavangorivier naby Shamvura Camp het dramaties getuimel.Dit is volgens die lodge-eienaar en oudnatuurbewaarder, Mark Paxton, wat sê seekoeigetalle het
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer