Olifante verwoes landerye

Boere voel in die steek gelaat
’n Parlementêre verslag dui aan hoe kommunale bewaringsgebiede in die Zambezistreek miljoene verdien het terwyl boere oesverliese deur olifante ly.
Nikanor Nangolo
Ten spyte daarvan dat gemeenskappe rondom kommunale bewaringsgebiede in die Zambezi-streek gedurende die 2024-’25-boekjaar ’n gesamentlike inkomste van N$30 miljoen ver
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer