‘Bestuur afval verantwoordelik’

Geriewe in Etosha geopen
Gemeenskapslede moet eienaarskap neem van geriewe en inisiatiewe wat in hul gebiede bekend gestel is.
Aurelia Afrikaner
Die minister van die omgewing, bosbou en toerisme, Indileni Daniel, sê daar is ’n dringende behoefte om gemeenskappe oraloor Namibië oor afvalbestuurspraktyke te onderrig.Indil
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer