Namibië ‘moenie net rou uraan lewer’

Regering stel strategie vir kernkragbedryf bekend
Parlementslid Tobie Aupindi het gemaan persoonlike menings, eerder as wetenskap, kos die land ekonomiese geleenthede.
Adam Hartman
Namibië moet ophou om rou uraan – wat ander lande se nywerhede aandryf – uit te voer, net om dan die voltooide produkte teen ’n hoë prys weer in te voer. Dit was giste
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer