Naloba verkla NamPower by Amutse

Alle reëls glo met sonkragprojek gevolg
Bewerings van onbillikheid rakende die tender is van die hand gewys en die nutsmaatskapy hou vol dat die proses deursigtig was.
Nikanor Nangolo
NamPower het ten sterkste bewerings ontken dat die verkrygingsproses vir ses sonkragprojekte van 20 MW onder die Onafhanklike Kragprodusent (IPP)-model onbillik en onreëlmatig was
...

Kommentaar

Republikein 2026-04-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer