Byna die helfte van Afrika sonder krag

Druk vir vooruitgang op die vasteland
Energiereguleerders van oraloor Afrika kom in Swakopmund byeen om die vordering te evalueer.
Adam Hartman
Byna die helfte van Afrika se bevolking het steeds nie toegang tot elektrisiteit nie. Dit is ’n kwessie wat vandeesweek tydens die 22ste jaarlikse konferensie en algemene ve
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer