Wedren na litium raak taai
Staat verbied kritieke mineraal-ertsuitvoere
Die spanning loop hoog in afwagting op die hofuitspraak in 'n dringende aansoek wat Xinfeng gebring het om die minister van myne en energie te keer om sy mynlisensie ML243 te herroep.
Die Australiese genoteerde onderneming Prospect Resources het gister boorwerk by sy Omaruru-litiumprojek hervat. Nog 24 boorgate word geboor om spesifiek by sy Brockmans-prospektee
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie