Vulstasie-eienaars trap vas oor verhoging

Vergadering lewer hopelik oplossings
Brandstofkleinhandelaar gaan gebuk onder winsmarge wat glo nie sin maak nie.
Augetto Graig
Vulstasie-eienaars in Namibië is onder druk weens ’n gereguleerde mark waarin insetkoste nie in ag geneem word nie en groothandelaars, banke en toenemende mededinging almal se w
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer