Transaksie tussen Vivo, Engen dra glo gevolge

Vulstasie-eienaars ‘ly onder nuwe heffings’
Die Namibiese Mededingingskommissie versoek inligting, maar erken nie vorige klagtes nie.
Augetto Graig
Die gevolge van die Vivo-Engen-samesmelting benadeel na bewering Namibiese werknemers en topbestuur wat voorheen vir Engen gewerk het en plaas druk op Namibiese eienaars van vulsta
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer