Skokverhoging in dieselprys
Windhoekers sal byna N$25 per liter moet opdok
Die ministerie van myne en energie sê die onderverhaling op die dieselprys in Oktober was N$2,60 per liter - vandaar dit groot verhoging in November.
Nuus oor die groot verhoging in die prys van diesel wat vannag net ná middernag in werking tree, is gister met kommer deur veral die vervoer- en logistiekbedryf asook die landboub
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie