Sekelduin-substasie beproef jongste tegnologie
Atcom ontvang tender van N$100 miljoen
Die kragsubstasie sal na verwagting voorsiening maak vir die Swakopmund- en Tamarisk-substasie asook NamWater en die Husabmyn. ErongoRED sal ook hiervandaan elektrisiteit ontvang vir verdere verspreiding.
Die ontwikkeling van ’n nuwe kragsubstasie net buite Swakopmund sal na verwagting as bewys dien van die nasionale kragverskaffer, NamPower, se vertroue in die jongste tegnologie.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie