ReconAfrica oorskry begroting met N$427 miljoen
Besteding aan pandemie te wyte
Die soektog na olie en gas in Kavango-Oos het ReconAfrica bykans vyf keer meer gekos as wat aanvanklik beraam is. Die pandemie en sy gevolge word as die rede aangestip.
Die Kanadese olie- en gasmaatskappy Reconnaissance Energy Africa (ReconAfrica), wat in weerwil van internasionale omgewingsaksies reeds twee stratigrafiese gate in die Kavango gebo
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie