#PasIn: Namcor-direksie se termyn verleng
Die minister van finansies en staatsondernemings, Iipumbu Shiimi, het die termyn van die direksie van die Nasionale Petroleumkorporasie van Namibië (Namcor) met ses maande verleng. Die proses om 'n nuwe raad aan te stel, is tans aan die gang. Die huidige raad se termyn sou vandeesmaand verval het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie