Otjikoto maak reg vir werksverliese
Werkers kry berading, ekstra opleiding
Bedrywighede by die myn se verwerkingsaanleg sal waarskynlik nog tot 2031 voortduur soos laegraaderts wat op die myn geberg word, deur die meule gesit sal word.
Die bestuur van B2Gold se Otjikoto-goudmyn beplan om ná die eerste kwartaal van 2024 tot sowat ’n derde van sy bykans 1 000 werknemers af te lê’n Verdere drastiese verminderi
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie