Olieberaad vind in Augustus plaas
Meer as 70 kundiges genooi
Praktiese stappe sal by die beraad bespreek word om Namibië te help om sy potensiaal in olie en gas te omskep in ekonomiese groei en ontwikkeling vir die land.
Nuusredaksie – Die land se tweede olie- en gasberaad sal na verwagting vanjaar selfs meer deelnemers lok as die 800 afgevaardigdes en die 300 ondernemings wat verlede jaar teenwo
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie