Nóg 'n prysskok vir brandstof
Petrol, diesel Woensdag N$1,88 en N$1,34 per liter duurder
Terwyl verbruikers se besteebare inkomste al kleiner krimp, tref die vyfde brandstofprysverhoging hulle boonop Woensdag.
Woensdag styg die brandstofprys in Namibië vir die vyfde keer vanjaar en sal 'n liter petrol 64,4% méér as in Julie 2021 kos, terwyl 'n liter diesel 67,7% duurder sal
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie