NamPower vlieg SA direkteur in vir raadsvergaderings

Duisende bestee aan vlugte, verblyf en huurvoertuie
Die minister van myne, energie en nywerheidsontwikkeling, Modestus Amutse, het gesê hy is bekommerd oor die aanstelling van raadslede wat buite Namibië woon en het die rasionaal vir so ’n reëling bevraagteken.
Sonja Smith
NamPower dok duisende op vir ’n raadslid wat in Pietermaritzburg, Suid-Afrika, gebaseer is se vlugte, hotelverblyf en huurvoertuie vir sy amptelike verpligtinge in Windhoek met d
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer