NamPower verkry mobiele substasies

N$52 miljoen vir twee unieke bates
Die massiewe toerusting fasiliteer die vinnige tydelike herstel van kragtoevoer.
Augetto Graig
Ná jare van beplanning is NamPower naby aan die verkryging van twee mobiele substasies wat die sekerheid van kragtoevoer gedurende enige ondrbreking in transmissie by substasies o
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer