Namdia kou klippe met diamantverkope

Regering kan verliese verwag
Die staat se diamantbemarkings- en verkoopsmaatskappy het in September laas diamante verkoop terwyl De Beers US$20 miljoen in 'n bemarkingsveldtog belê.
Augetto Graig
Namib Desert Diamonds (Namdia), die regering se diamantbemarkings- en verkoopsmaatskappy, het laas in September vanjaar diamante aan sy kliënte verkoop. Die maatskappy het ook Sep
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer