NaCC keur ooreenkoms tussen Andrada, SQM goed
Nuwe litium-eksplorasie kry hupstoot van miljoene
Uis se voorste litiummynbouer sluit ooreenkoms met wêreld- litiumleier.
Die Namibiese Mededingingskommissie (NaCC) het op Dinsdag 15 April sy besluit aangekondig om die transaksie tussen die Uis-tin- en litiummynbouer Andrada Mining en SQM goed te keur
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie