‘Moenie ander sektore oor groen waterstof afskeep’
Wêreldbank loof Namibië se pogings
Die Wêreldbank het Namibië aangeraai om 'n balans te vind tussen die ontwikkeling van die land se groenwaterstof-ambisies en die instandhouding van bestaande nywerhede.
Ogone Tlhage - Namibië se groenwaterstofprojek is prysenswaardig, het die Wêreldbank gesê, maar in dieselfde asem die land gewaarsku om nie ander sektore van die ekonomie te ver
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie