Litiumerts-uitvoere se dae getel
Erongo ’n moontlike sleutelrolspeler
Die vragskip Da Liang het die Walvisbaaise hawe op 22 November met 26 000 ton litiumerts verlaat met nog 4 000 ton wat potensieel uitgevoer kan word.
Die omstrede Chinese litiummynbouer, Xinfeng Investments, kan nog tot 15 Desember, deur sy vennootskap met Long Fire Investments, 4 000 ton litiumerts uitvoer. Dit nadat die vragsk
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie