Hyphen gaan miljoene bestee aan grondregte
Lewensduur van 40 jaar
Die syfers verteenwoordig Hyphen se finansiële verpligtinge tot die regering en is deel van Namibië se breër strategie om sy groenwaterstofsektor te ontwikkel en nuwe nywerhede te laat groei.
Hyphen Hydrogen Energy gaan jaarliks meer as N$1,2 miljard aan sy groenwaterstofprojek in Namibië bestee.Dié bedrag wat Dinsdag tydens ’n inligtingsdag op Rundu gedeel is, het
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie