Handel in brandstof streng gereguleer
Rig waarskuwing aan oortreders
Die waarnemende uitvoerende direkteur van myne en energie sê dit is die ministerie se mandaat om die verspreiding van brandstof te reguleer, spesifiek in terme van petrol en diesel.
Die ministerie van myne en energie waarsku teen die onwettige handel in brandstof. Die waarnemende uitvoerende direkteur in die ministerie, Bryan Eiseb, sê die talle advertensies
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie