Halliburton beplan aanleg in Walvisbaai
N$200 miljoen-projek soek omgewingsklaring
Die hawe sal die vermoë hê om oliebore van boorvloeistowwe te voorsien.
Halliburton Industries beplan ’n aanleg in Walvisbaai vir ongeveer N$200 miljoen (US$10,5 miljoen) om vloeibare modder en vloeistowwe wat nodig is om olie- of gasboorgate vir pro
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie