Groen geld vir groen energie

Projek moet haalbaarheidstudies laat afskop
Die gereedheidsprojek, waarvoor die geld al teen Desember 2021 vasgemaak is, sal sowat sewe maande duur.
Elvira Hattingh
Die Omgewingsbeleggingsfonds van Namibië (EIF) kon daarin slaag om finansiering van sowat US$300 000 (N$5,4 miljoen) van die Groenklimaatfonds (GCF) te bekom vir ‘n projek genaa
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer