Geingob steun litiumverbod

Namibië swig nie onder buitelandse druk
Die minister van mynbou en energie het gesê beleggers en mynmaatskappye moet hul lisensies verdien.
Augetto Graig
In president Hage Geingob se boodskap, soos voorgelees deur die visepresident Nangolo Mbumba, by die opening van die jaarlikse Mynbou-ekspo in Windhoek gister, het hy gesê hy steu
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer