ECB wil sentrale RED in Khomas vestig

Stad Windhoek skop vas
Die CoW is glo bekommerd dat 'n RED hom sal dwing om elektrisiteitsverbruikers in die landelike gebiede van die Khomasstreek te subsidieer.
Yandi Du Plessis
Ogone Tlhage - Die Elektrisiteitsbeheerraad (ECB) sê hy sal voortgaan met die vestiging van ’n sentrale streekkragverspreider (RED) – ondanks huiwering van Stad Windhoek (CoW)
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer