Belanghebbendes by die sooispit-seremonie van die 20MW Khan-sonkragaanleg in Usakos. Foto Verskaf
Belanghebbendes by die sooispit-seremonie van die 20MW Khan-sonkragaanleg in Usakos. Foto Verskaf

Die son skyn vir Usakos

N$300 miljoen se belegging
'n Sooispitseremonie vir die oprigting van 'n 20 MW-sonkragaanleg is op Usakos gehou.
Adam Hartman
Die beplande 20 MW Khan-sonkragaanleg van NamPower-Anirep teen ’n koste van N$300 miljoen op Usakos, sal ’n aansienlike bydra tot die verwesenliking van NamPower se verhoogde opwekkingskapasiteit en die bereiking van die “selfvoorsieningsteiken van 80%” teen 2023 lewer.

Luidens Simson Haulofu, die besturende direkteur van NamPower, sal die voltooide aanleg genoeg elektrisiteit opwek om sowat 18 500 lae- tot middelinkomste-huishoudings van krag te voorsien.

“Dit gaan ons in staat stel om die laagste tarief in die land te bied teen 49,05 sent per kilowatt-uur, wat dus bydra tot die verlaging van elektrisiteitstariewe. Bouwerk sal na verwagting teen Julie volgende jaar voltooi wees.”

Dié projek van die ministerie van myne en energie maak deel uit van ’n besluit wat in 2018 geneem is. Die besluit is rakende nuwe opwekkingsaanlegte wat deur NamPower en onafhanklike kragprodusente (IPP’s) ontwikkel word. Behalwe dat die projek die plaaslike ekonomie ’n aansienlik hupstoot sal gee, sal dit tot werkskepping bydra, aangesien net semi- en ongeskoolde arbeiders uitsluitlik in Erongo aangestel sal word.

Tom Alweendo, minister van myne en energie, het by die seremonie gesê meer as die helfte van die Namibiese bevolking het toegang tot elektrisiteit.

“Tog neem die land se energieverbruik jaarliks teen 3,5% toe, met 'n groot hoeveelheid van Namibië se elektrisiteit wat van Suid-Afrika ingevoer word.”

Die minister sê met pogings van belanghebbers soos Anirep, maak Namibië aansienlike vordering met die implementering van hernubare bronbasisprojekte.

“Alhoewel Namibië bekend is vir ons natuurlike hulpbronne soos sonbestraling, wat gehelp het om van die wêreld se ontwikkelde lande te ontwikkel, moet ons nog dié bronne se volle potensiaal besef.”

Een van die sleuteldrywers van Namibië om 'n welvarende en nywerheidsnasie te word, is die toegang tot elektrisiteit.

“Ons kan nie industrialiseer as ons nie toegang tot elektrisiteit het nie en tesame met bekostigbaarheid moet dit ook skoon energie wees," het Alweendo beklemtoon.

Iyaloo ya Nangolo, die besturende direkteur van Anirep, het gesê die vennootskap wat uit verskeie maatskappye bestaan, is 'n beduidende prestasie. “Die projek sal van Namibiese maatskappye en plaaslike kundiges gebruik maak.”

Ander projekte wat deel is van NamPower se geïntegreerde strategie en sakeplan behalwe die nuwe Khan-aanleg, is die Omburu 20 MW-sonkragprojek naby Omaruru; die 40 MW Rosh Pinah-windkragprojek; die 40 MW Otjikoto-biomassakragprojek naby Tsumeb, en die 50 MW Anixas II-kragstasie naby Walvisbaai. Dié projekte is in verskillende stadiums van ontwikkeling.

Haulofu het gesê NamPower beplan ook verskeie transmissieprojekte wat deel van sy transmissiemeesterplan uitmaak om die verhoogde opwekkingskapasiteit van die ses nuwe generasie projekte te ondersteun.

“Hierdie transmissieprojekte sal in die volgende vier jaar gebou word om die Namibiese netwerk te verbeter en om krag wat opgewek word aan kliënte te verskaf.”

Kommentaar

Republikein 2024-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 13° | 31° Rundu: 13° | 30° Eenhana: 17° | 32° Oshakati: 17° | 32° Ruacana: 18° | 32° Tsumeb: 15° | 28° Otjiwarongo: 13° | 27° Omaruru: 13° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 15° | 32° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 13:52, High tide: 07:51, Low Tide: 02:00, High tide: 20:47 Swakopmund: 17° | 24° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:49, Low Tide: 02:00, High tide: 20:45 Walvis Bay: 20° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:48, Low Tide: 02:00, High tide: 20:44 Rehoboth: 14° | 26° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 19° | 30° Aranos: 16° | 28° Lüderitz: 18° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 29° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 13° | 27° Mbabane: 12° | 24° Maseru: 9° | 24° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 16° | 20° Durban: 17° | 26° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 16° | 26° Harare: 12° | 23° Currency: GBP to NAD 23.06 | EUR to NAD 19.86 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.4 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.05 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 46.85 | USD to KES 129.73 | USD to NGN 1419.9 | USD to ZAR 18.41 | USD to ZMW 25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13541.33 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25381.25 Up +0.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 343.29/OZ UP +0.21% | Copper US$ 4.81/lb UP +1.28% | Zinc US$ 2 990.40/T DOWN -0.67% | Brent Crude Oil US$ 83.60/BBP DOWN -0.0029 | Platinum US$ 1 005.58/OZ UP +0.42% Sport results: Premier League: Aston Villa 3 vs 3 Liverpool | Manchester United 0 vs 1 Arsenal | Nottingham Forest 2 vs 3 Chelsea | Newcastle 1 vs 1 Brighton | Wolves 1 vs 3 Crystal Palace | Everton 1 vs 0 Sheffield United | West Ham 3 vs 1 Luton Town | Bournemouth 1 vs 2 Brentford | Tottenham Hotspur 2 vs 1 Burnley | Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad | Real Betis 3 vs 2 Almería | Valencia 0 vs 0 Rayo Vallecano | Atletico Madrid 1 vs 0 Celta Vigo | Cadiz 1 vs 0 Getafe | Athletic Club 2 vs 2 Osasuna | Granada 0 vs 4 Real Madrid | Villarreal 3 vs 2 Sevilla | Mallorca 1 vs 0 Las Palmas SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese | Atalanta 2 vs 1 AS Roma | Juventus 1 vs 1 Salernitana | Genoa 2 vs 1 Sassuolo | Hellas Verona 1 vs 2 Torino | SS Lazio 2 vs 0 Empoli | AC Milan 5 vs 1 Cagliari | Napoli 0 vs 2 Bologna European Championships Qualifying: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United English Championship: West Bromwich Albion 0 vs 0 Southampton | Norwich City 0 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 13° | 31° Rundu: 13° | 30° Eenhana: 17° | 32° Oshakati: 17° | 32° Ruacana: 18° | 32° Tsumeb: 15° | 28° Otjiwarongo: 13° | 27° Omaruru: 13° | 29° Windhoek: 12° | 25° Gobabis: 14° | 25° Henties Bay: 15° | 32° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 13:52, High tide: 07:51, Low Tide: 02:00, High tide: 20:47 Swakopmund: 17° | 24° Wind speed: 27km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:49, Low Tide: 02:00, High tide: 20:45 Walvis Bay: 20° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SW, Low tide: 13:50, High tide: 07:48, Low Tide: 02:00, High tide: 20:44 Rehoboth: 14° | 26° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 19° | 30° Aranos: 16° | 28° Lüderitz: 18° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 29° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 13° | 27° Mbabane: 12° | 24° Maseru: 9° | 24° Antananarivo: 14° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 25° Cape Town: 16° | 20° Durban: 17° | 26° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 16° | 26° Harare: 12° | 23° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.06 | EUR to NAD 19.86 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.4 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.05 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 46.85 | USD to KES 129.73 | USD to NGN 1419.9 | USD to ZAR 18.41 | USD to ZMW 25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13541.33 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25381.25 Up +0.90% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 343.29/OZ UP +0.21% | Copper US$ 4.81/lb UP +1.28% | Zinc US$ 2 990.40/T DOWN -0.67% | Brent Crude Oil US$ 83.60/BBP DOWN -0.0029 | Platinum US$ 1 005.58/OZ UP +0.42%