‘Die olie is daar, boor net dieper’

Augetto Graig
Die bekende Brasiliaanse oliekenner, dr. Marcio Mello, sê daar is groot hoeveelhede olie langs die Namibiese kus.

Hy het Woensdag in ’n voorlegging aan ’n afvaardiging van Swapo se leierskap en olie-entoesiaste uitgebrei oor die grootte van die oliebron in Namibië.

Mello, ’n geologiese chemikus, het lank vir die staatsoliemaatskappy, Petrobras, in Brazilië gewerk, en is die stigter van die oliereus HRT en ’n laboratorium-onderneming in Brazilië, Brazil Petroleum Studies.

Hy vier in September sy 70ste verjaardag.

HRT het in 2013 olie in sy Wingat-1-diepseeboorgat ontdek, hoewel nie genoeg om kommersieel lewensvatbaar te wees nie.

Later toe ander aandeelhouers vir die beheer van dié genoteerde maatskappy baklei het, het HRT sy belange in die Namibiese oliesoektog prysgegee, sê Mello.

Nogtans is hy gretig om kragte saam met Namibië te span om te verseker dat die land uit olie baat.

Mello sê die voorkoms van olie in Namibië, is seker weens die oertydse nabyheid van Afrika en Suid-Amerika, die ooreenkoms tussen die samestelling van die olie wat in Brazilië ontgin word en dié wat in Namibië ontdek is wat hy ontleed het, en die geologiese uitleg van die Oranjekom.

Volgens hom is daar beslis meer as 100 miljard vate olie onder die Atlantiese Oseaan langs die Namibiese kus.

“Die olie is daar, boor net dieper,” het hy gesê, en dat die ligte olie wat in Namibiese water gevind kan word, van goeie gehalte is.

Noudat olie in grootmaat ontdek is, sê Mello dat Namibië se stryd nou eers begin het om nie een van die lande te word waar groot hoeveelheide olie ontgin word, maar waar armoede steeds floreer nie.

“Julle stryd begin vandag,” het hy gewaarsku.

Mello sê Namibië moet op opleiding en opvoeding fokus.

Volgens hom is kennis die een ding wat niemand ooit kan wegneem nie.

“Bou ’n generasie wat opgelei is. Die regering kan selfs betaal dat almal privaat skole bywoon. Julle is net ’n paar miljoen mense. Julle sal binne 15 jaar niemand anders nodig hê nie. Maak net seker ’n deel van die olie word eenkant gesit vir Namibiërs se eie gebruik,” het hy volgehou.

Nog ’n prioriteit is die vestiging van wêreldklas-laboratoriums op eie bodem.

Daarmee word kennis, vaardighede en onafhanklike ontleding, nie net van olie nie, maar ook van ander minerale hulpbronne en selfs vir voedselontwikkeling vergemaklik, sê hy.

Laastens waarsku Mello dat Namibië die omgewing moet bewaar.

“As daar ’n ongeluk is, sal dit julle wêreldklas-visbedryf kan uitroei.”

Sinco Holdings se besturende direkteur, Fransina Nghipuilepo, het Swapo se woordvoerder, Hilma Nicanor, die party se sekretaris-generaal, Sophia Shaningwa, die sentrale komiteelid en voormalige weermaghoof, Martin Shalli, lede van Swapo se raad van oudstes en die party se politburo by die geleentheid verwelkom.

Sy sê Sinco – wat die geleentheid aangebied het – het belange in konstruksie en mynbou in Namibië. Die belange sluit onder meer ’n 35%-aandeel in die Nexus-groep in, asook in die litiummynbouer Andrada van die Uis-tinmyn, en die goudeksplorasie-onderneming Osino Resources.

Die geskorste besturende direkteur van Namcor, Immanuel Mulunga, het na afsluiting van die toespraak sy dank uitgespreek.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.8 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.23 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.92 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.22 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13421.4 Down -0.59% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25316.08 Down -0.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 375.79/OZ DOWN -0.0067 | Copper US$ 4.83/lb DOWN -0.0136 | Zinc US$ 2 964.00/T DOWN -0.65% | Brent Crude Oil US$ 83.65/BBP UP +0.46% | Platinum US$ 1 051.67/OZ DOWN -0.017 Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City | Aston Villa 3 vs 3 Liverpool LaLiga: Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca | Barcelona 2 vs 0 Real Sociedad SerieA: Fiorentina 2 vs 1 Monza | Lecce 0 vs 2 Udinese Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 13° | 30° Tsumeb: 14° | 28° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 28° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 13° | 26° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 42km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:48, High tide: 10:54, Low Tide: 16:42, High tide: 23:24 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:46, High tide: 10:52, Low Tide: 16:40, High tide: 23:22 Walvis Bay: 23° | 34° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SE, Low tide: 04:46, High tide: 10:51, Low Tide: 16:40, High tide: 23:21 Rehoboth: 12° | 26° Mariental: 15° | 28° Keetmanshoop: 18° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 19° | 31° Oranjemund: 14° | 26° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 14° | 28° Maseru: 10° | 24° Antananarivo: 12° | 22° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 17° | 30° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 16° | 20° Durban: 18° | 25° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 15° | 27° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.04 | EUR to NAD 19.8 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.23 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.72 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 133.92 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.53 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.22 | USD to ZMW 25.1 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78632.56 Down -0.07% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1710.9 Down -2.52% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13421.4 Down -0.59% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25316.08 Down -0.09% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 375.79/OZ DOWN -0.0067 | Copper US$ 4.83/lb DOWN -0.0136 | Zinc US$ 2 964.00/T DOWN -0.65% | Brent Crude Oil US$ 83.65/BBP UP +0.46% | Platinum US$ 1 051.67/OZ DOWN -0.017