Beurtkrag dalk Namibië se voorland

Elvira Hattingh
JEMIMAH NDEBELE - Namibië se ligte kan dalk ook binnekort begin flikker soos die invoer van elektrisiteit ‘n uitdaging raak, waarsku Standard Bank se kliëntebestuurder vir olie
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer