Beleid oor plaaslike inhoud onder loep
Raak betrokke by olie
Die nuwe beleid moet dus verseker dat Namibiërs by die ontdekking van olie sal baat en waardetoevoeging binne die land plaasvind, het die minister van myne en energie gesê.
Die ministerie van myne en energie het verlede week ’n beraad in Windhoek aangebied om die nuwe beleid oor plaaslike inhoud vir die ontluikende oliebedryf in Namibië te bespreek
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie