Baynes-verslag het nooit die ontwikkelaar bereik

Afgelewer met amptelike verskoning
Die kantoor van die ombudsman se verslag volg op ’n ondersoek wat op 9 en 10 April uitgevoer is en op 27 Mei deur ombudsman Basilius Dyakugha onderteken is, maar nooit gestuur is nie.
Adam Hartman
Die kantoor van die ombudsman het bevestig dat sy ondersoekverslag oor die voorgestelde Baynes-hidrokragprojek nooit aan die projek se eenheid vir implementering gestuur is nie.Dit
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer