AR sal petroleumwetsontwerp in ‘hoogste hof betwis’

Beëdigde verklaring gereed vir ’n hofuitdaging
Die AR-leier en parlementslid, Job Amupanda, waarsku voornemende beleggers dat die regstryd Namibië se olie- en gassektor vir nog vyf jaar onseker kan laat.
Phillipus Josef
Die Affirmative Repositioning (AR) sê hy berei hom voor om die grondwetlikheid van die wysigingswetsontwerp op petroleum tot in die hoogste hof te betwis indien dit in sy huidige
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer