Xinfeng wil vir nog drie jaar uitvoer
Omkoperybewerings is ongegrond, sê maatskappy
Die Chinese litiummynbouers sê hulle sal ook 'n ontsoutingsaanleg vir hulle beplande litium-verwerkingsaanleg bou.
Die omstrede mynmaatskappy Xinfeng Investment sê hulle sal vir nog drie jaar elke maand litiumerts moet uitvoer om die koste van mynboubedrywighede te dek, kontantvloei te skep en
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie