Vrae oor GIPF-belegging van N$12 miljoen

Bestuurders ontken enige ongerymdhede
'n Eksterne ouditeur het vrae geopper oor N$12 miljoen van die staatspensioenfonds se geld wat glo vir ander doeleindes as die beoogde beleggingsdoelwit gebruik is.
Ogone Tlhage
Ongerymdhede wat “waarskynlike bedrieglike betalings” en “belastingontduiking” behels en waarby N$12 miljoen wat aan die regering se pensioenfonds (GIPF) behoort betrokke i
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer