Voormalige Nida-baas op agtervoet oor ‘chaos’

‘Implementeer nie besluite op sy eie’
Die eerste minister soek antwoorde oor omstredenhede by die staatsonderneming, soos onder meer 'n transaksie van N$550 miljoen.
Sonja Smith
Die vertrek van Richwell Lukonga as waarnemende uitvoerende hoof van die agentskap vir nywerheidsontwikkeling in Namibië (Nida) het ’n web van interne geskille onthul – wat wi
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer