Voedselinflasie knyp Namibiërs

Ergste inflasie in lae-, middelinkomstelande
Die prys van mielies en koring is onderskeidelik nou 24% en 7% duurder, terwyl rys 3% duurder is as in 2021.
Elvira Hattingh
Tussen November verlede jaar en Februarie vanjaar was voedselinflasie in Namibië tussen 5% en 30% – van die hoogste in die wêreld. Plaaslike voedselinflasie het algemene inflas
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer