Visbedryf gekant teen fosfaatmynbou

Stok- en monnikvis se broeigebiede glo in gevaar
Konfederasie van Namibiese Visseryeverenigings waarsku oor die negatiewe impak wat fosfaatmynbou op die visbedryf gaan hê.
Augetto Graig
Die Konfederasie van Namibiese Visseryeverenigings (CNFA) het Maandag sterk beswaar gemaak teen voordurende pogings vir fosfaatmynbou op die seebodem langs die kus by Walvisbaai. M ...

Kommentaar

Republikein 2022-08-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer