Sowat 80 kan trekpas by kopermyn kry
Trigon Metals tjoepstil oor afleggings
Die Kombat-kopermyn se werksaamhede by sy oopgroefmyn is opgeskort en die mynbestuur fokus nou om ondergrondse mynbou uit te brei.
Trigon Metals se Kombat-kopermyn het sy bedrywighede by sy oopgroefmyn opgeskort en gaan sowat 80 werknemers afdank.Dít volgens die bestuurder vir ondersteuningsdienste, mnr. Sam
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Anthony Dreyer
O vaderland ek hoop die ingenieurs wat hulle die keer gebruik het meer brein selle as n mossie, anders versuip die flippen myn weer ek was daar. Die redes verskaf hoekom die myn versuip het is nooit werklik erken of gese nie. ONBEVOEGHEID OP BESTUURSVLAK PUNT.