RFIN kondig 16de jaarlikse konferensie aan
Sabrina Jacobs, ondervoorsitter van die Retirement Funds Institute of Namibia (RFIN) het vanoggend hul 16 jaarlikse konferensie aangekondig, met die tema "Towards a Relevant and Resilient Future". Volgens haar sal deelnemers van Botswana en Suid-Afrika kom vir die konferensie wat op 21 en 22 September 2023 plaasvind. Sy het gesê die konferensie sal verskeie onderwerpe aanraak, insluitend die oes van beleggingsopbrengste in Afrika deur John Oliphant, die stigtersvoorsitter van Third Way Batebestuursgroep.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie