PAS IN: Staking dreig by NHE

Elizabeth Joseph
Nadat 'n dooie punt oor lone en ander diensvoorwaardes bereik is, sal werknemers van die Namibia Housing Enterprise (NHE) stem om te bepaal hoeveel werknemers ten gunste van 'n staking is. NHE se direksie het vroeër vandeesmaand prontuit voorstelle van werknemers vir 'n salarisverhoging verwerp, onder meer met verwysing na die maatskappy se swak finansiële prestasie.

Kommentaar

Republikein 2023-03-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer