Ondersoek inkomstetoelaag krities, sê BoN se goewerneur
'Hoe implementeer en finansier ons dit?'
Johannes !Gawaxab meen BIG is 'n eerbare strewe, maar dit mag nie tot nadeel van die land se finansies wees nie.
Die goewerneur van die Bank of Namibia (BoN), Johannes !Gawaxab, sê beleidmakers sal die implementering van ’n basiese inkomstetoelaag (BIG) krities moet ondersoek en moet dink
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie