Oliegeld kan Nam dollar bevry

Stel ’n blokketting- digitale geldeenheid voor
'n Suid-Afrikaanse ekonoom waarsku oor SA se politieke oorgang en die einde van globale ekonomiese integrasie.
Augetto Graig
Die bekende Suid-Afrikaanse ekonoom Dawie Roodt meen Namibië se verwagte olie-opbrengs kan die geleentheid bied om die Namibiese geldeenheid van die Suid-Afrikaanse rand te ontkop
...

Kommentaar

Republikein 2025-03-25

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer