NamRa skors vier oor bedrog
Ondersoek sal drie maande duur
'n Belastingterugbetalingskema waardeur die Namibiese Inkomste-agentskap minstens N$15 miljoen verloor het, word tans ondersoek.
Die Namibiese Inkomste-agentskap (NamRA) het vier van sy werknemers geskors as gevolg van ’n belastingterugbetalingskema waardeur die agentskap minstens N$15 miljoen verloor het.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie