Kunsmatige diamante knou inkomste

Vrese oor volhoubaarheid
Namibië se inkomste uit diamantbelasting het teen die middel van vanjaar met 79% gedaal in vergelyking met die vorige jaar.
Nikanor Nangolo
Ten spyte van groeiende kommer oor die impak van kunsmatige diamante op die wêreldmark, wat verkope ondermyn en opbrengste van die kosbare edelsteen verminder, moet Namibië steed
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer