Khomas-besighede voel steeds Covid se knyp
Agtien besighede sluit finaal, 133 net tydelik
Werksverliese, opgehoopte skuld, onbetaalde belasting en minder nuwe ondernemings vir Windhoek.
Die sakegemeenskap in Windhoek en die Khomasstreek gaan steeds gebuk onder die impak van die uitbreking van Covid-19 in Namibië. Die parlementêre staande komitee oor die ekonomie
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie