Goud en uraan skitter

Mynbou oorkom diamantvalstrik
Uitvoerheffings deur mynbou het met 14% van N$560 miljoen in 2024-’25 tot ’n geraamde N$639 miljoen in 2025-’26 gestyg.
Augetto Graig
Mynbou bly uiters belangrik vir Namibië se ekonomie met goud en uraan wat die druk van die verswakte wêreldwye diamantvraag verlig.Die Namibiese Kamer van Mynwese het sy maandlik
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer