Ekonomie skiet weer wortel

Mynbou, vervaardiging staatmakers
In reële terme het sowat N$33,99 miljard in die eerste kwartaal vanjaar deur die ekonomie gevloei, ongeveer N$1,7 miljard méér as in dieselfde drie maande in 2021.
Jo-Maré Duddy
Namibië het sy beste beginkwartaal sedert 2018 agter die rug met die ekonomie wat in die eerste drie maande vanjaar met 5,3% gegroei het.Dit is die eerste keer sedert 2018 dat die ...

Kommentaar

Republikein 2022-08-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer